
A Happier You
Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel.
Bilingual show all the way from the South Africa!
Episodes
14 episodes
It's not all BLACK and WHITE
It's somewhere inbetween...Junie is Jeugmaand.Ek dink dis belangrik om na die gesprek tussen my en my vriendin Caitlin te luister. Ek is wit sy is kleurling. Veral vir ons as die Jeug, hoe lyk ons toekoms in Suid Afrika? Wat...
•
53:48

Gebeur alles in die lewe regtig vir n rede?
WAAAAAR kom die saying 'alles gebeur vir 'n rede' vandaan? Ek weet nie eers nie maar ek hoor dit SO baie. Kinda annoying.Ons maak die redes op, want ons is konstant op soek na rede en purpose in ons lewens wat andersins boring is. <...
•
23:01

Breek jou procrastination gewoonte NOU
Ag, uitstel en uitstel is al deel van ons DNA. Procrastinate raak vinning, vinnig 'n gevaarlike gewoonte.Ek is n baas in procrastinate en deel graag my ervaring en hoekom jy so gou as moontlik moet ophou uitstel.Kom le...
•
28:32

Dinge wat skool ons nie leer nie, maar jy MOET weet van die lewe.
Wat is wyshied en kennis as ons dit nie met mekaar deel nie?Hier is my top 10 of wat tips wat ek dink jou gaan help om 'n gelukkiger jy te wees.Foute met voordele, sou ek (en Chat GPT) dit noem, want ek weet nou van beter. Leer by...
•
30:50

Hoe Bulimia en Anorexia lewens kan verwoes.
My vriendin, Fiona deel met my haar verhaal oor hoe sy bulimia en anorexia oorwin het na 6 jaar in die greep daarvan.Hoe verval mens in so 'n kondiesie, hoe gebeur dit?Met wie gebeur dit?Wat is die warning signs?Hoe ...
•
1:00:42

Moet jou passie jou loopbaan word?
Hoe identifiseer ek my passie?Wat moet 'n "passie" vir my bied?Wat moet 'n "werk" vir my bied?Kan die twee dieselfde ding wees?My opinie verskil dalk van die algemene-moderne-voorstel, maar ek hoop jy kan my perspekt...
•
21:47

Kan mense regtig verander?
Hoe weet ek as daar iets in my lewe is wat ek moet verander? Hoe vind verandering plaas? Is accountability regtig so belangrik? Hoe help ek ander om te verander?Kom vind uit!
•
22:47

As iemand jou offend is dit jou eie skuld, but hear me out.
Dis jou verantwoordelikheid om te begin boundaries instel, maar wat is maklikste manier om dit te doen? Hoe bou jy selfvertroue op om bv. 'n vriendskap te verbreek....What you allow is what will continue, dis wat jy moet onthou!
•
29:17

Hoe om actually by jou "New Year's Resolutions" te stick
Ek hoop jou jaar was oraait, cope jy nog? Let's recap the big news stories of 2024 en hoe dit jou raak. Dis ideaal om 'n goed-ingeligde mens te wees. Dan... 2025, new year, new you?Ons bespreek ook effektiewe maniere om se...
•
24:05

A new perspective on Daddy Issues
Think you don't have Daddy Issues, think again. This is possibly a very tender topic to tackle and it gets under my skin when others in the public eye start to romanticize it in today's day and age. The romantic love a woman settle...
•
21:06

How to communicate like a pro
"Did you hear what I said?" "Are you listening to me?" Sound familiar?In this episode we explore how our differences in personality types and gender influence the way we communicate. Find yourself in a place where whatever you say is ...
•
24:54

Let's address your stress and how to control your thoughts.
"Never make an important decision when you're emotional" Ever heard that statement? BUT what if I feel like I'm constantly emotional? What are we to do if our emotions are out of control? GET CONTROL BACK, as simple as that. Sometimes YOU need ...
•
23:49

Will more gratitude really result in more happiness?
Experience more gratitude in one easy step. We've all been told that a grateful heart is a happy heart, but what does it really mean and how can I realistically and practically achieve it? Let me make it make sense to you by explaining to you h...
•
11:58
