
Ek Jy Ons
Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel.
Ek hoop jy is hier vir ACTUAL self-improvement, want ek deel hard-truths en jy gaan definitief soms dink my “tone” is harsh.
Maar my intensie is altyd om te probeer help.
Afrikaans en trots, met steeds bietjie Engels.
Podcasting since 2024 • 16 episodes
Ek Jy Ons
Latest Episodes
Hoe om jou single vriende te help, of nie...
Om vir drie jaar single te gewees het, soos ek is een ding, maar Charlene het 28 jaar se ervaring. Kom vind uit hoe om jou single vriende te hanteer of te ondersteun in die tydperk van hul lewens. Ek weet jy wil net ...
•
39:57

Hoe om single wees te handle
Wat moet jy nou regtig doen in die tyd vat jy single is? Wat moet jy met al die tyd op jou hande doen? Meer bid? Minder bid? Meer vry? Minder vry? Tinder join? Opgee? 'n Non word?Dis is nie 'n one-size-fits-all-solution nie, ...
•
34:33

It's not all BLACK and WHITE
It's somewhere inbetween...Junie is Jeugmaand.Ek dink dis belangrik om na die gesprek tussen my en my vriendin Caitlin te luister. Ek is wit sy is kleurling. Veral vir ons as die Jeug, hoe lyk ons toekoms in Suid Afrika? Wat...
•
53:48
