Ek Jy Ons
Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel.
Ek hoop jy is hier vir ACTUAL self-improvement, want ek deel hard-truths en jy gaan definitief soms dink my “tone” is harsh.
Maar my intensie is altyd om te probeer help.
Afrikaans en trots, met steeds bietjie Engels.
*Trigger warning -This episode discusses pregnancy complications, medical pressure to terminate and stillbirth. Please listen with care.
Podcasting since 2024 • 19 episodes
Ek Jy Ons
Latest Episodes
The Cost of Choosing Life — even when they said abort.
Shana tells the story of her daughter, Ava. And I share how Ava's story two years later touched and changed me.Life on earth is short and fickle. Every moment, every situation, every tribulation and every victory is a "Lord what ar...
•
1:03:43
Wanneer positiwiteit toksies raak
Ek is 'n realis, wat soms grens aan negatiwiteit so ek hoor gereeld dat ek net meer positief na die lewe moet kyk. Moet ek? Moet jy? Moet ons? Kom vind uit wanneer jou positiewe uitkyk op die lewe toksies kan raak....
•
23:45
Moet jy Kaap toe trek of nie?
Blykbaar is die Kaap tans n popular opsie om na toe te verhuis, wie sou kon raai. Die DA bedien die mense goed, "alles werk", dis Afrikaans (is dit regtig?), die berg is so mooi, dis so veilig en die see is kort op Mauritius se hakk...
•
49:29