
Ek Jy Ons
Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel.
Ek hoop jy is hier vir ACTUAL self-improvement, want ek deel hard-truths en jy gaan definitief soms dink my “tone” is harsh.
Maar my intensie is altyd om te probeer help.
Afrikaans en trots, met steeds bietjie Engels.
Ek Jy Ons
Breek jou procrastination gewoonte NOU
Ag, uitstel en uitstel is al deel van ons DNA.
Procrastinate raak vinning, vinnig 'n gevaarlike gewoonte.
Ek is n baas in procrastinate en deel graag my ervaring en hoekom jy so gou as moontlik moet ophou uitstel.
Kom leer wat die gewoonte jou regtig kos en hoe om op te hou.
liefde
Mienke
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com