
Ek Jy Ons
Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel.
Ek hoop jy is hier vir ACTUAL self-improvement, want ek deel hard-truths en jy gaan definitief soms dink my “tone” is harsh.
Maar my intensie is altyd om te probeer help.
Afrikaans en trots, met steeds bietjie Engels.
Ek Jy Ons
Hoe om actually by jou "New Year's Resolutions" te stick
Ek hoop jou jaar was oraait, cope jy nog?
Let's recap the big news stories of 2024 en hoe dit jou raak. Dis ideaal om 'n goed-ingeligde mens te wees.
Dan... 2025, new year, new you?
Ons bespreek ook effektiewe maniere om seker te maak dat jy jou New Year's Resolutions kan na kom in 2025. YOU CAN DO IT!
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com