Ek Jy Ons
Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel.
Ek hoop jy is hier vir ACTUAL self-improvement, want ek deel hard-truths en jy gaan definitief soms dink my “tone” is harsh.
Maar my intensie is altyd om te probeer help.
Afrikaans en trots, met steeds bietjie Engels.
Ek Jy Ons
Moet jou passie jou loopbaan word?
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
Hoe identifiseer ek my passie?
Wat moet 'n "passie" vir my bied?
Wat moet 'n "werk" vir my bied?
Kan die twee dieselfde ding wees?
My opinie verskil dalk van die algemene-moderne-voorstel, maar ek hoop jy kan my perspektief raaksien en oor jou eie lewe en unieke omstandighede gaan nadink.
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: ekjyonspodcast@gmail.com