
A Happier You
Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel.
Bilingual show all the way from the South Africa!
A Happier You
Hoe Bulimia en Anorexia lewens kan verwoes.
•
Mienke Jacobs
My vriendin, Fiona deel met my haar verhaal oor hoe sy bulimia en anorexia oorwin het na 6 jaar in die greep daarvan.
Hoe verval mens in so 'n kondiesie, hoe gebeur dit?
Met wie gebeur dit?
Wat is die warning signs?
Hoe lyk dit prakties om so iets te oorwin?
Wat kan ons doen om seker te maak ons kinders word beskerm?
Kom vind uit.
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com