A Happier You

As iemand jou offend is dit jou eie skuld, but hear me out.

Mienke Jacobs

Dis jou verantwoordelikheid om te begin boundaries instel, maar wat is maklikste manier om dit te doen? Hoe bou jy selfvertroue op om bv. 'n vriendskap te verbreek....

What you allow is what will continue, dis wat jy moet onthou!

Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs

Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs

Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com

People on this episode