Ek Jy Ons Artwork

Ek Jy Ons

Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel.

Ek streef daarna om vir jou 'n spasie te skep waar jy op EEN plek al die inligting kan kry wat jy nodig het om besluite in die lewe te neem, also om 'n lekker mens te wees! 


PS: as mengels praat jou offend, sorry.


Soms Engels, soms Afrikaans, soms sommer beide.


Welkom!

xx

Mienke

Ek Jy Ons

Latest Episodes

Contributors